Welcome to Kriel Graniet

Crafted with Care and Respect

Kriel Granite Grafstene | Tombstones designs and manufactures quality tombstones at fair, affordable prices. Based in Pretoria, our factory is equipped with modern machinery and backed by over 20 years of hands-on experience. Every tombstone is carefully designed on computer and only manufactured once you have approved the final layout, wording, and details. For students comparing academic writing services and pricing, resources such as bachelor ghostwriter can also be helpful.

about us our catalogue get in touch

Manufacturing of tombstones is done by the highest quality granite and marble

What our clients say

Goeie more Rene, uit die diepte van my hart sé ek BAIE DANKIE vir Hierdie pragtige grafsteen. Dankie, dat jy presies gedoen het wat ons wou gehad het vir ons liefste Moeder se grafsteen. Dankie weereens

Sonja

Rene, Pieter en Pierre en span, Baie dankie vir die pragtige grafsteen vir ons dogter. Dit lyk pragtig! Julle is so professioneel. Ons sal julle dienste en grafstene vir almal aanbeveel. Nogmaals baie dankie.

Engela & Tielman Nieuwoudt

Baie baie baie dankie skoon mixed emotions…baie dankie vir jou en jou span se uitstekend werkmanskap. Dit bring my soveel vreugde hartseer en sommer als deurmekaar. So bly die blad het gehou. Baie dankie Réne. Sal jou altyd dankbaar bly

Juanita

I received excellent service from Kriel Graniet.
Thank you René and your team!

Liza Mijburgh

Kriel Graniet Rene en span Baie Baie dankie vir die oprigting van grafsteen, dit is pragtig gedoen, waardeer dit opreg. God seen met iulle. DANKIE

Tertia King

Ek wil uit my hart uit se baie baie dankie dit is net stunning ek love dit. Dankie vir julle fantastiese diens. Ek sal julle baie beslis aan beveel vir enige iemand en jul naam hoog hou. Weereens dankie.

Linda

Best service, with much love and support. This is the best team who are willing to go the extra mile with so much understanding, support! The best quality work. I highly recommend Kriel services!

Adele du Toit

What a pleasure to do business with René! She understands need, communicates regularly and their work is of high quality! Thank you very much

Helena Kriel

Hi Rene……woorde is nie genoeg nie. Dit is ongelooflik mooi!!!! Vreeslik baie dankie en die woord dankie sal nooit genoeg wees nie! Julle is wonderlike mense en ek dink nie ek het Al OOIT sulke ongelooflike diens gekry nie. My ma en pa sou so gelukkig en tevrede gewees het! Ons as die familie is so geseén om met julle te kon deel.

TOLMAY familie